»n Heerlike prenteboek met oulike sketsies. Laguna die Eensame Meermin vertel die verhaal van »n eensame. jong meermin wat aan »n manier moet dink om gestrande seerowers te red. Deur ander te help, maak sy nuwe vriende.
Ideaal vir ouers om aan voorskoolse kinders voor te lees, of vir kinders wat »n bietjie ouer is, om aan hulle ouers voor te lees! Dit sluit voorstelle in vir ouers om lees pret te maak vir hulle kinders.
Купите эту электронную книгу и получите еще одну БЕСПЛАТНО!
язык африкаанс ● Формат EPUB ● ISBN 9781633398399 ● Переводчик Petro Ebersohn ● издатель Babelcube Inc. ● опубликованный 2014 ● Загружаемые 3 раз ● валюта EUR ● Код товара 5072035 ● Защита от копирования Adobe DRM
Требуется устройство для чтения электронных книг с поддержкой DRM