Fanie Viljoen 
Geraamte in die klas [PDF ebook] 

الدعم

Stephan en Cobus is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk hulle onderwyser, juffrou Beneke, in ’n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie . . . want dan moet hulle haar op die skoolbus smokkel sodat hulle op ‘n Graadsewe-toer kan gaan. En dan is daar boonop ‘n wildejaagtog op ‘n spoedvarkie,  ’n geveg met ‘n seekat, gevaarlike rekspronge, wilde ape en wie weet wat nog alles! En wat gaan hulle omtrent juffrou Beneke doen?

€7.49
طرق الدفع

عن المؤلف

Theodore Key is ‘n illustreerder en kunstenaar van Kaapstad. Sy kunswerk is gebruik in die film Vir Altyd en hy het al illustrasies vir verskeie plaaslike en internasionale uitgewers gedoen. Hy het onlangs die Lua Verwey-reeks en Die hasie van fluweel geïllustreer, wat beide met die M.E.R-prys vir kinderboeke bekroon is.  

قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل PDF ● صفحات 144 ● ISBN 9780798185226 ● حجم الملف 20.7 MB ● الناشر Human & Rousseau ● نشرت 2024 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 9976780 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

59٬960 كتب إلكترونية في هذه الفئة