Hannah Howe 
ANN se OORLOG [EPUB ebook] 

الدعم

Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring.  Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks,  voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou.   
Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop.  En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie. 

€0.96
طرق الدفع
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781071582022 ● مترجم Nelmari Marais ● الناشر Goylake Publishing ● نشرت 2020 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8049294 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬996٬134 كتب إلكترونية في هذه الفئة