Met haar man, Emrys, wat steeds in aksie vermis word, moet Ann Morgan die realiteit aanvaar dat sy hul eerste huweliks herdenking, en Kersfees alleen moet deurbring. Maar, ‘n telefoon oproep van Aistair Blythe, ‘n jongman met wie sy kortliks, voor haar huwelik met Emrys, uitgegaan het sit Ann op ‘n pad wat na moord lei, ontmoetings met handelaars op die swart mark en wat lewensgevaar vir haar inhou.
Met die hulp van bobaas spioenmeester Charles Montagu en Speurder Inspekteur Max Deveraux, krap Ann ‘n groot oorlogs geheim oop. En, saam met die wonderlike sneeu wat oor die Kerstyd val, kry sy ‘n geskenk wat sy nooit sal vergeet nie.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071582022 ● 翻译者 Nelmari Marais ● 出版者 Goylake Publishing ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8049294 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器