Jacqueline Leuvennink beskryf haarself as “n storie-aandraer. Van verhale waarvoor jou eie hart moet kan stil raak tot veral verhale oor dit wat soms nié gesê word nie. Ná tien maande by die Vroueleërkollege op George is sy na die Universiteit van Stellenbosch waar sy “n BA-graad met Engels en Sielkunde as hoofvakke verwerf. Hierna het “n verdere studie-en-swerf-jaar in Europa gevolg. In 1977 het sy, soos sy sê, per ongeluk die joernalistiek betree. Ná twee jaar by Die Burger en vyf jaar by Sarie het sy ook as vryskut-joernalis bydraes gelewer tot onder meer Insig, De Kat, Visi, Rooi Rose, Lééf en Lig. Jacqueline is getroud met Jaco en het twee seuns.
1 كتب إلكترونية بواسطة Jaco Leuvennink
Die vervolgdes
Gemartel, gekruisig, verbrand en wreed vermoor – omdat hulle Christus as hul Verlosser aangeneem het. Dit is die lot van talle Christene in onderdrukkende lande. In hierdie boek vertel die bekende sk …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.99