n Aaangrypende storie wat vertel word deur ‘n graad eentjie, ‘n dogtertjie wat ‘n weg vind om haar ma op te beur en te laat glimlag. Niks kan meer kosbaar wees as tyd wat saam spandeer word nie.
Hierdie kinderverhaal het ‘n boodskap vir kinders en ouers, wat kinders deernis en kreatiwiteit leer, terwyl dit ouers herinner aan die belangrikheid van kwaliteit tyd saam met hul kinders.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 34 ● ISBN 9781525963537 ● حجم الملف 1.3 MB ● الناشر KidKiddos Books ● نشرت 2023 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 8795659 ● حماية النسخ بدون