n Aaangrypende storie wat vertel word deur ’n graad eentjie, ’n dogtertjie wat ’n weg vind om haar ma op te beur en te laat glimlag. Niks kan meer kosbaar wees as tyd wat saam spandeer word nie.
Hierdie kinderverhaal het ’n boodskap vir kinders en ouers, wat kinders deernis en kreatiwiteit leer, terwyl dit ouers herinner aan die belangrikheid van kwaliteit tyd saam met hul kinders.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 34 ● ISBN 9781525963537 ● Filstorlek 1.3 MB ● Utgivare KidKiddos Books ● Publicerad 2023 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 8795659 ● Kopieringsskydd utan