Hierdie storie leer kinders van die wonderlike transformasie wat plaasvind wanneer ‘n ruspe ‘n skoenlapper word. Dit verduidelik stap vir stap op ‘n vlak wat kinders kan verstaan, hoe dit kan gebeur. As jy graag vir jou kinders wil verduidelik waar skoenlappers vandaan kom, sal hierdie handige hulpbron jou help om dit te doen. Dit sluit ook aan by geestelike aspekte van hoe nuwe lewe en transformasie ook vir Gelowiges in Christus beskikbaar is.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9781667466798 ● مترجم Bianca Bunge ● الناشر Babelcube Inc. ● نشرت 2023 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9357575 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM