Hierdie storie leer kinders van die wonderlike transformasie wat plaasvind wanneer ’n ruspe ’n skoenlapper word. Dit verduidelik stap vir stap op ’n vlak wat kinders kan verstaan, hoe dit kan gebeur. As jy graag vir jou kinders wil verduidelik waar skoenlappers vandaan kom, sal hierdie handige hulpbron jou help om dit te doen. Dit sluit ook aan by geestelike aspekte van hoe nuwe lewe en transformasie ook vir Gelowiges in Christus beskikbaar is.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667466798 ● Übersetzer Bianca Bunge ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2023 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 9357575 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie