Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995)
CNA-prys (1995)
M-Net-prys (1995)
Triomf is ‘n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. ‘n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so ‘n geneuk.
عن المؤلف
Marlene van Niekerk is ’n internasionaal bekroonde digter en romansier. Haar eerste roman, Triomf, verskyn in 1995, en tien jaar later Agaat. Kaar is bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2014.
Van Niekerk is tans ’n professor in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 451 ● ISBN 9780795801150 ● حجم الملف 0.6 MB ● الناشر Queillerie ● نشرت 2016 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 5286515 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM