Marlene van Niekerk 
Triomf [EPUB ebook] 

Support

Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995)
CNA-prys (1995)
M-Net-prys (1995)
Triomf is ‘n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. ‘n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so ‘n geneuk.

€14.99
payment methods

About the author

Marlene van Niekerk is ’n internasionaal bekroonde digter en romansier. Haar eerste roman, Triomf, verskyn in 1995, en tien jaar later Agaat. Kaar is bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2014.
Van Niekerk is tans ’n professor in kreatiewe skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch.

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 451 ● ISBN 9780795801150 ● File size 0.6 MB ● Publisher Queillerie ● Published 2016 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 5286515 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

296,339 Ebooks in this category