Willie Esterhuyse & Gerhard Van Niekerk 
Die tronkgesprekke [EPUB ebook] 
Nelson Mandela en Kobie Coetsee se voorpuntdiplomasie

الدعم
Dis 1984. PW Botha is desperaat. As Nelson Mandela in die tronk sterf, gaan die land ontplof. Mandela, Prisonier 913, weet dat ‘n vryheidstryd se uitkoms afhang van of daar met ‘die vyand’ gepraat word. Kobie Coetsee, minister van justisie, weet dat 913, amptelik ‘n gevaarlike gevangene, ‘n belangrike leier is wat dringend vrygelaat moet word. In opdrag van Botha begin die enigmatiese Coetsee in die geheim met Mandela praat, die eerste uit die NP om dit te doen. Hulle word spanmaats in ‘n ingewikkelde proses op soek na ‘n skikking. Boonop sonder die kennis of toestemming van die kabinet. Skrywer en akademikus Willie Esterhuyse, self betrokke by gesprekke tussen die ANC en die NP, vertel saam met Gerhard van Niekerk die onvertelde verhaal van die onbesonge helde van die oorgang. Mense soos Adèle de Waal en Winnie Mandela. Maar veral Coetsee en Mandela, sonder wie se waagmoed daar geen skikking sou wees nie.
€13.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Dr Gerhard van Niekerk was die besturende direkteur van Ou Mutual. Hy was ook nie-uitvoerende direkteur van ‘n aantal organisasies, insluitend Nedbank, CG Smith, Transnet, Central African Building Society en die Universiteit van Stellenbosch.
قم بشراء هذا الكتاب الإلكتروني واحصل على كتاب آخر مجانًا!
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 248 ● ISBN 9780624086758 ● حجم الملف 0.4 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2018 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 6667942 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

116٬787 كتب إلكترونية في هذه الفئة