Kids under 11 Years SupportCatalogChildren BooksStory BooksLecture / FairytalesPre-School AgeKids under 11 YearsKids over 12 YearsBiographiesNon-Fiction StorybookPlay / Learning61,010 Ebooks in this category Marga Jonker: Sonder Chocolate Charlie Nell woon op die plaas Solitaire in die Sederberg saam met haar hele uitgebreide familie van perdemense wat ’n topperdestoet bedryf. Sy het ’n paar maande vantevore ’n aaklige ongeluk met haar perd, … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Elizabeth Wasserman: Anna Atoom en die digitale draak Dis somervakansie en tyd vir Darius om op Mon Petit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Nelia Engelbrecht: Die vierletterwoord Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Topsy Smith: Trompie Omnibus 5 In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. In Trompie die mooi seun is dit die begin van die lang Des … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Dihanna Taute: Die Engelsman in my slaai Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar b … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Elizabeth Wasserman: Speurhond Willem en die seerowers Adriaan se ma wen ’n reis op ’n passasierskip teen die Ooskus van Afrika op. Willem gaan saam – versteek in Adriaan se drasak. Toe seerowers die skip naby Madagaskar gyselaar neem is dit Willem wat t … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Theunis Krogh: Die hoof van Keurboslaan #2 Die nuwe skooljaar op Keurboslaan bring gerugte van ’n gemaskerde rower, bekend as Jan Fiskaal, wat die omgewing terroriseer. Dr Serfontein doen sy bes om te help om die rower vas te trek, veral om d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Maya Fowler: As jy ‘n ster sien verskiet Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart ge-dye het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis nie al moeilikheid wat sy het nie: na haar broer se dood drink haar ma weer … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Cicely Van Straten: Huberta se swerftog In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel. Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tus … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1 Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ‘n talent daarvoor. Gee hom ‘n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speur … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×