Dzieci do 11 lat WsparcieCatalogKsiążki dla dzieci / młodzieżyKsiążki z obrazkamiCzytanie na głos / BajkaWiek przedszkolnyDzieci do 11 latMłodzież od 12 latBiografieLiteratura faktuGraj / ucz się58 480 Ebooki w tej kategorii Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1 Kwaaikofski is 'n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal 'n talent daarvoor. Gee hom 'n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speur … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Leon Van Nierop: Ratels Ratels is ’n somerskool op ’n wildsplaas waar ’n groep jongmense, uit alle lae van die samelewing, bymekaarkom om oor hulself, die lewe en die natuur te leer. Dit raak aan alledaagse dinge soos korru … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Troula Goosen: Raaiselklip Gabriel skrik wakker in ’n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se o … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.49 Nelia Engelbrecht: Die vierletterwoord Clarissa Mentz is ’n gr. 11-leerder aan ’n dubbelmedium privaatskool wat verskeie uitdagings moet hanteer: sy moet vrede maak met die omstandighede waarin haar pa verdwyn het; sy moet besin oor haar … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Rouxnette Meiring: Kraak In 2065, na vele natuurrampe, rig geo-ingenieurs 'n virtuele koepel oor Kaapstad op en dit word //Hui !Gaeb. Maar in 2315 begin die krake wys; krake in die koepel, maar ook sypel daar in die ultrager … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Theunis Krogh: Die hoof van Keurboslaan #2 Die nuwe skooljaar op Keurboslaan bring gerugte van ’n gemaskerde rower, bekend as Jan Fiskaal, wat die omgewing terroriseer. Dr Serfontein doen sy bes om te help om die rower vas te trek, veral om d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Ida Strydom: Louisa en ek en die Celeb Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel wat 'n mens nodig het is 'n goeie koekie seep. Hoe nou gem … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Dihanna Taute: Die Engelsman in my slaai Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar b … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Nelia Engelbrecht: Die Poort 1: Bewakers “Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Francois Bloemhof: Donkerwoud Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel ’n tweeling, maa … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Następna strona >>> 0 0 Sprawdzić 0,00 × × × Zmień język użytkownika × ArabskiNiemieckiAngielskiHiszpańskiFrancuskiHinduskiIndonezyjskiWłoskiMalajskiHolenderskiPolskiePortugalskiRumuńskiRosyjskiSzwedzkiTajskiTureckiUkraińskiWietnamskiChińskiInternational Modal ×