De Wet Hugo: Kies-jou-avontuur 2: Die gevaarlikste boek op aarde
Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende geva …