Kids under 11 Years SupportCatalogChildren BooksStory BooksLecture / FairytalesPre-School AgeKids under 11 YearsKids over 12 YearsBiographiesNon-Fiction StorybookPlay / Learning61,547 Ebooks in this category Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onde … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 François Bloemhof: Rillers 2: Die vrou met die pers oog Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie s … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Dihanna Taute: Skadujagter ‘Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself “Koning” en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en si … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Marga Jonker: Gabriella en die hertog van harte Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sp … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaai … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Helen Brain: My hart klop muffins Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Nawek … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Lucy Maud Montgomery: Anne van die Groen Gevels Die avonture van Anne Shirley, ‘n 11-jarige weeskind, wat verkeerdelik na twee middeljarige broers en susters gestuur is, het oorspronklik beplan om ‘n seun aan te neem om hulle op hul plaas in die f … EPUB Afrikaans Adobe DRM €1.99 De Wet Hugo: Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik g … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×