Kinder bis 11 Jahre SupportCatalogKinder-/JugendbücherBilderbücherVorlesen / MärchenVorschulalterKinder bis 11 JahreJugend ab 12 JahreBiografienSachbücherSpielen / Lernen62.540 Ebooks in dieser Kategorie François Bloemhof: Rillers 2: Die vrou met die pers oog Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie s … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Christien Neser: Mieke 1: Kersfees in April Mieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself “Koning” en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en si … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Marga Jonker: Gabriella en die hertog van harte Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sp … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Dihanna Taute: Skadujagter ‚Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaai … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Helen Brain: My hart klop muffins Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Nawek … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 De Wet Hugo: Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik g … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 nächste Seite >>> 0 0 zur Kasse 0,00 × × × Benutzersprache ändern × ArabischDeutschEnglischSpanischFranzösischHindiIndonesischItalienischMalaiischNiederländischPolnischPortugiesischRumänischRussischSchwedischThaiTürkischUkrainischVietnamesischChinesischInternational Modal ×