Science Fiction / Fantasy SupportCatalogFictionNarrative LiteratureThrillerScience Fiction / FantasyAnthologiesLyrics / DramaPolyglot EditionsComics / Humor / SquibGift Books, Albums, CalendarsScience FictionFantasyFantasy Literature101,616 Ebooks in this category Gerrie Radlof: Die Seerower se Buit 14. DIE SEEROWER SE BUIT – OLOFF DIE SEEROWER REEKS In die donkerte van die Middellandse See nader Kaptein Francisco de Ville ʼn gevaarlike seerowernes. Sy geheime sending is om die berugte kaptein Fe … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Losprys 7. DIE LOSPRYS – OLOFF DIE SEEROWER Vyfhonderd myl oos van Zanzibar troon Baken-eiland uit die see. Dit is ’n rotsvesting wat Rowersbaai, die ondeurdringbare nes van die gevreesde Swart Freek, bewaak … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Spioen 9. DIE SPIOEN – OLOFF DIE SEEROWER In die weelderige sale van die Franse hof word ’n dringende probleem bespreek. Oloff die Seerower se verwoestende aanslag op Frankryk se Oos-Indiese handel. Graaf D … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Seewraak 2. DIE SEEWRAAK – OLOFF DIE SEEROWER REEKS Die son bak oor die Kaap die Goeie Hoop waar die statige Kompanjieskip, die Jansje Meer, gereed lê vir sy vertrek na Batavia. Aan boord is die beeldskone An … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Slaaf van die Vyand 23. SLAAF VAN DIE VYAND – OLOFF DIE SEEROWER Die nag oor Wagenaarsrust word verskeur deur vlamme en die chaos van ’n verrassingsaanval. Te midde van die geveg dring Oloff die Seerower, die nedersetti … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Blou Robyn 15. DIE BLOU ROBYN – OLOFF DIE SEEROWER REEKS Op die oop see, oos van die Wes-Indiese eilande, word die Franse vlootskepe, die Nantes en die Lodewyk II, meedoënloos deur vier kaperskepe gejag. Kaptei … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Kus van Barbarye 17. DIE KUS VAN BARBARYE – OLOFF DIE SEEROWER Kaptein Oloff van Wagenaar, die Nederlandse edelman wie se verlede as die gevreesde seerower hom steeds agtervolg, bevind hom op die donker kaaie van die … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Skedel 19. DIE SKEDEL – OLOFF DIE SEEROWER REEKS In die skadu’s van Wagenaarsrust, ’n rustige kusdorpie gestig deur Oloff die Seerower en sy manne, sluip twee onheilspellende figure. Die Skedel van Caracas, … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Die Geel Draak 22. DIE GEEL DRAAK – OLOFF DIE SEEROWER REEKS Met dringende nuus jaag kaptein Pascal da Gamba na die onheilspellende klipkasteel van Susa Bizerta, die berugte seerower bekend as die Geel Draak. Inlig … EPUB Afrikaans €6.17 Gerrie Radlof: Haaie van die Ooste 18. HAAIE VAN DIE OOSTE – OLOFF DIE SEEROWER REEKS Prins Mahara Jaman Malik van Zanzibar, verveeld met tradisionele slawerny, bedink ’n vermetele plan. Saam met sy lojale vriende, Mesud, Orkkan en di … EPUB Afrikaans €6.17 Next page >>> 0 0 Checkout 0,00 × × × Change user language × ArabicGermanEnglishSpanishFrenchHindiIndonesianItalianMalayDutchPolishPortugueseRomanianRussianSwedishThaiTurkishUkrainianVietnameseChineseInternational Modal ×