Science Fiction / Fantasy SupportCatalogFictionLittérature narrativeTensionScience Fiction / FantasyAnthologiesPoésie / DrameEditions bilinguesBande dessinée / Humour / SatireLivres cadeaux, albums, calendriersScience FictionFantaisieLittérature fantastique99 492 Ebooks dans cette catégorie Braam le Roux & Dewald Brink: Vlam van die Laeveld VLAM VAN DIE LAEVELD – WOESTE LAEVELD REEKS Weet u dat Suid-Afrika ook sy eie, egte “cowboy”-tydperk gehad het…? Hier is dit in aksiebelaade stories! Dit was in die dae toe vroue “skaars en duur ar … EPUB Afrikaans €8.22 Meiring Fouche: Vreemde Vrou in die Wildernis VREEMDE VROU IN DIE WILDERNIS – RYK SCHOONRAAD REEKS Ryk Schoonraad, flukse jong boer aan die voorpos van die beskawing, is verbaas om in die veld ’n verskrikte handperd te kry, belaai met die besitt … EPUB Afrikaans €6.39 Johan Nel: Droster in Algerië DROSTER IN ALGERIE – VREEMDELEGIOEN VERHAAL Tydens straat onluste in Beiroet word die tienjarige Ismael se ouers deur een van die fanatiese vegters wreed met ’n kromsabel doodgemaak. Hy aanskou dit a … EPUB Afrikaans €6.39 Pieter Haasbroek: Vyf Sahara Woestyn Kortverhale VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALE Hierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet … EPUB Afrikaans €6.39 Sandbergh Beyers: Bloedspore in die Sahara BLOEDSPORE IN DIE SAHARA – SAHARA WOESTYN REEKS ’n Bormoen Arabier stuur ’n boodskap aan Kolonel Ribrun van fort Dini Sadazi. Daarin versoek hy dat een van die ander Franse forte, genaamd Fort Ney da … EPUB Afrikaans €6.66 Christo Juan Malan: Mooiplaas MOOIPLAAS ʼn Roerende verhaal van ’n jong weduwee op ’n plaas in Malmesbury, wat na haar man se afsterwe meer as ’n jaar gelede, een oggend besluit het genoeg is genoeg. Rebecca Viljoen moet die lewe … EPUB Afrikaans €3.15 Gerrie Radlof: Die Buiter DIE BUITER – DIE BUITER REEKS Lees gerus die opwindende verhale van ʼn man wat ’n merkwaardige dubbele lewe gelei het. Hy word die Buiter genoem. Mense sien hom as die rykste edelman aan die Kaap, die … EPUB Afrikaans €9.14 Braam le Roux & Dewald Brink: Beminde Verraaier BEMINDE VERRAAIER – WOESTE LAEVELD REEKS Deur die ruigtes beur Len van Staden heen tot op die oewer van ’n groot rivier. Dit wemel daar van seekoeie en krokodille en in die ruigtes agter hom, is geva … EPUB Afrikaans €8.22 Meiring Fouche: Vlamme in die Kalahari VLAMME IN DIE KALAHARI – RYK SCHOONRAAD REEKS Helm du Plessis, ’n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbl … EPUB Afrikaans €6.39 Braam le Roux & Dewald Brink: Vonnis van die Berge VONNIS VAN DIE BERGE – WOESTE LAEVELD REEKS In die woeste avonturiersdorp van Barberton, reik die landdros ’n lasbrief uit vir die arrestasie van Johan Grimbeek, op aanklag van moord en roof. Sake ly … EPUB Afrikaans €8.22 Page suivante >>> 0 0 Caisse 0,00 × × × Changer la langue de l'utilisateur × ArabeAllemandAnglaisEspagnolFrançaisHindiIndonésienItalienMalaisNéerlandaisPolonaisPortugaisRoumainRusseSuédoisThaïlandaisTurcUkrainienVietnamienChinoisInternational Modal ×