Dana Snyman 
Seun [EPUB ebook] 

Support
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in ’n gewese bediendekamer in Pretoria. Dié rou, selfonthullende memoir vra: hoe word ’n seun ’n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue. 
 
€12.99
payment methods

About the author

Dana Snyman is ’n bekroonde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy eerste TV-reeks, Op pad met Dana, het verskeie seisoene beleef. Hy het meer as 66 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy stories deel, met oorweldigende reaksie van lesers. Sy tweede reeks,  Grondpad geloof, beeleef ‘n tweede seisoen in laat-2024.  
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 228 ● ISBN 9780624093688 ● File size 2.0 MB ● Publisher Tafelberg ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9555149 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

46,353 Ebooks in this category