Dana Snyman 
Seun [EPUB ebook] 

Ondersteuning
Dana Snyman deel in Seun die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervaringe in die 1980’s. Dit is die tyd van PW Botha se vinger, van die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelinge en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Werkloos en doelloos eindig hy in ’n gewese bediendekamer in Pretoria. Dié rou, selfonthullende memoir vra: hoe word ’n seun ’n man? Met Seun neem Dana lesers in sy vertroue. 
 
€12.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Dana Snyman is ’n bekroonde skrywer met ’n rits topverkopers agter sy naam. Sy eerste TV-reeks, Op pad met Dana, het verskeie seisoene beleef. Hy het meer as 66 000 volgelinge op Facebook, waar hy van sy stories deel, met oorweldigende reaksie van lesers. Sy tweede reeks,  Grondpad geloof, beeleef ’n tweede seisoen in laat-2024.  
Koop dit e-boek en ontvang er nog 1 GRATIS!
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 228 ● ISBN 9780624093688 ● Bestandsgrootte 2.0 MB ● Uitgeverij Tafelberg ● Gepubliceerd 2024 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 9555149 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

46.353 E-boeken in deze categorie