Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy ‘n probleemkind. Hy word na ‘n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn. . .
About the author
Shân Fischer het ‘n agtergrond in beide tradisionele en digitale kuns. Haar fokus was op karakterontwikkeling vir opvoedkundige kinderspeletjies , voordat sy twee jaar in Japan as ‘n vryskut- kunstenaar en Engelse onderwyser gaan werk het. Sy is tans ’n vryskut-illustreerder in die boek-, animasie- en filmbedryf.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 120 ● ISBN 9780798176798 ● File size 0.3 MB ● Age 17-12 years ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2018 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 6412158 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader