Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy ’n probleemkind. Hy word na ’n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn. . .
Om författaren
Shân Fischer het ’n agtergrond in beide tradisionele en digitale kuns. Haar fokus was op karakterontwikkeling vir opvoedkundige kinderspeletjies , voordat sy twee jaar in Japan as ’n vryskut- kunstenaar en Engelse onderwyser gaan werk het. Sy is tans ’n vryskut-illustreerder in die boek-, animasie- en filmbedryf.
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 120 ● ISBN 9780798176798 ● Filstorlek 0.3 MB ● Ålder 17-12 år ● Utgivare Human & Rousseau ● Publicerad 2018 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 6412158 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare