A L Butcher 
Verhale van Erana [EPUB ebook] 

Support

Verhale van Erana: Mites en Legendes In “n wêreld waar magie onwettig is, en elwe wat verslaaf is, durf jy die verhale van ouds hoor? Vyf verhale van mite, towery en monsters
Die Maan op die Water: die verhaal van liefde tussen “n godin en “n vegter en die verskriklike vloek wat dit meegebring het.
Die Verhaal van Treyna die Geliefde: Wanneer “n sterflike vrou agtervolg word deur twee mededingende gode, word die hemel selfs deur towery bewerk.
Storm-Gebore: “n Eensame towenaar vind geselskap met “n wese van die storm, maar towery vra “n prys, watter prys sal dit wees?
Die Blou Fles: “n les om aandagtig na instruksies te luister, anders maak jy “n verleentheid.
Die Legende van Eliana: “n verhaal van “n nimf en “n padda, jaloerse magie en skuld terugbetaal.

€1.17
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781071594711 ● Übersetzer Jamelia Khacham ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8049994 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

45.514 Ebooks in dieser Kategorie