A L Butcher 
Verhale van Erana [EPUB ebook] 

Dukung
Verhale van Erana: Mites en Legendes In ”n wêreld waar magie onwettig is, en elwe wat verslaaf is, durf jy die verhale van ouds hoor? Vyf verhale van mite, towery en monsters

Die Maan op die Water: die verhaal van liefde tussen ”n godin en ”n vegter en die verskriklike vloek wat dit meegebring het.

Die Verhaal van Treyna die Geliefde: Wanneer ”n sterflike vrou agtervolg word deur twee mededingende gode, word die hemel selfs deur towery bewerk.

Storm-Gebore: ”n Eensame towenaar vind geselskap met ”n wese van die storm, maar towery vra ”n prys, watter prys sal dit wees?

Die Blou Fles: ”n les om aandagtig na instruksies te luister, anders maak jy ”n verleentheid.

Die Legende van Eliana: ”n verhaal van ”n nimf en ”n padda, jaloerse magie en skuld terugbetaal.

€1.16
cara pembayaran
Beli ebook ini dan dapatkan 1 lagi GRATIS!
Bahasa Afrikanas ● Format EPUB ● ISBN 9781071594711 ● Penterjemah Jamelia Khacham ● Penerbit Babelcube Inc. ● Diterbitkan 2021 ● Diunduh 3 kali ● Mata uang EUR ● ID 8049994 ● Perlindungan salinan Adobe DRM
Membutuhkan pembaca ebook yang mampu DRM

Ebook lainnya dari penulis yang sama / Editor

42,995 Ebooks dalam kategori ini