Anzil Kulsen 
Bitterbosbende 2 [PDF ebook] 
Die been in die bos

Support

Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin ’n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van ’n trein wat kwaai rem aanslaan en dan ’n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . .  ’n been?  En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en ’n hond ingesluit het, geword?

€5.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Anzil Kulsen is op Upington gebore en word in Keimoes groot. Sy verwerf ’n B Hons.-graad en sluit by die ATKV aan as projekbestuurder. Sy besoek afgeleë gemeenskappe om met mense oor boeke te gesels, bied kreatiewe skryfkursusse aan en doen spel- en narratiewe terapie. Sy is getroud met Heine, hulle het twee kinders en woon op Upington.

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format PDF ● Seiten 88 ● ISBN 9780624091332 ● Dateigröße 17.3 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7483437 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

58.181 Ebooks in dieser Kategorie