Die Bitterbosbende kamp langs die rivier. Toe Zia en Nieke een aand badkamer toe loop, begin ’n hond verwoed blaf. Toe is daar die geluid van ’n trein wat kwaai rem aanslaan en dan ’n harde botsing. Dis eers toe Zia gil dat Nieke sien wat in haar hand is . . . ’n been? En so begin die soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief wat passasiers in die sewentigerjare vervoer het, wat daar naby ontspoor het. Wat het van die slagoffers, wat kinders en ’n hond ingesluit het, geword?
Om författaren
Anzil Kulsen is op Upington gebore en word in Keimoes groot. Sy verwerf ’n B Hons.-graad en sluit by die ATKV aan as projekbestuurder. Sy besoek afgeleë gemeenskappe ...
Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera PDF ● Sidor 88 ● ISBN 9780624091332 ● Filstorlek 17.3 MB ● Utgivare Tafelberg ● Publicerad 2020 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7483437 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare