Anzil Kulsen & Nadine Blom 
Skarlakenkinders [EPUB ebook] 

Support

Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van ’n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter wat wegdryf van mekaar weens ’n groot geheim. Abby: Die modekoningin wat troos soek aan die bodem van ’n bottel. En Kirabo: Die helper wat weier om haar eie storie te vertel. Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op ’n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae werk God met elkeen van hierdie vroue en breek mure af. Maar dan begin die verdwynings, en elkeen moet leer wat dit verg om werklik te doen wat God van jou vra.

€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Nadine Blom is ’n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy die boek Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: ‚Moenie uitstel nie, doen dit nou!‘

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 272 ● ISBN 9780796321671 ● Dateigröße 0.5 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2019 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7047010 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

755.463 Ebooks in dieser Kategorie