Anzil Kulsen & Nadine Blom 
Skarlakenkinders [EPUB ebook] 

Stöd

Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van ’n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter wat wegdryf van mekaar weens ’n groot geheim. Abby: Die modekoningin wat troos soek aan die bodem van ’n bottel. En Kirabo: Die helper wat weier om haar eie storie te vertel. Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreedheid kom op ’n afgesonderde plaas in die middel van die Sederberge bymekaar. Om gesond en heel te word. In die loop van die paar dae werk God met elkeen van hierdie vroue en breek mure af. Maar dan begin die verdwynings, en elkeen moet leer wat dit verg om werklik te doen wat God van jou vra.

€9.99
Betalningsmetoder

Om författaren

Nadine Blom is ’n sanger, toegelate prokureur, Afrikaanse ambassadeur van die Dagbreek Trust en ma van hoërskoolseun Adriaan, saam met wie sy die boek Blits geskryf het. Haar lewensfilosofie is: ’Moenie uitstel nie, doen dit nou!’

Köp den här e-boken och få 1 till GRATIS!
Språk Afrikaans ● Formatera EPUB ● Sidor 272 ● ISBN 9780796321671 ● Filstorlek 0.5 MB ● Utgivare Lux Verbi ● Publicerad 2019 ● Utgåva 1 ● Nedladdningsbara 24 månader ● Valuta EUR ● ID 7047010 ● Kopieringsskydd Adobe DRM
Kräver en DRM-kapabel e-läsare

Fler e-böcker från samma författare (r) / Redaktör

755 463 E-böcker i denna kategori