Kinder bis 11 Jahre SupportCatalogKinder-/JugendbücherBilderbücherVorlesen / MärchenVorschulalterKinder bis 11 JahreJugend ab 12 JahreBiografienSachbücherSpielen / Lernen61.010 Ebooks in dieser Kategorie Theunis Krogh: Die kroon van Keurboslaan #4 ’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Marga Jonker: Jenna en die leesperd Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. ’n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 2: Die spookplaag Daar is ’n spookplaag in die dorp! ’n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van ’n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Topsy Smith: Trompie (#1) Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tu … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 Nelia Engelbrecht: Die Poort 1: Bewakers “Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 François Bloemhof: Die vampiere van Londen Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin ’n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in ’n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Theunis Krogh: Jong Doktor Serfontein #1 In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bejaa … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 François Bloemhof: Hospitaaltyd Rudi is nou al twee keer deur iemand in ’n motor agtervolg. Daar is reeds drie kinders van sy skool deur ’n motor omgery en elke keer het die skuldige weggekom. Die eerste een wat omgery is, is Suné, … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Annerle Barnard: Sweepslag Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in di … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Francois Bloemhof: Donkerwoud Wat is dit wat Tiaan deur die venster in die bos gesien het en watter geheime hou die muwwe ou huis van hulle eksentrieke tante in? En wat gaan skielik met Rolf aan? Hulle is nou wel ’n tweeling, maa … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 nächste Seite >>> 0 0 zur Kasse 0,00 × × × Benutzersprache ändern × ArabischDeutschEnglischSpanischFranzösischHindiIndonesischItalienischMalaiischNiederländischPolnischPortugiesischRumänischRussischSchwedischThaiTürkischUkrainischVietnamesischChinesischInternational Modal ×