Crianças até 11 anos ApoioCatalogLivros Infantis / JuventudeLivros de ImagensLeitura em voz alta / conto de fadasIdade pré-escolarCrianças até 11 anosJuventude a partir de 12 anosBiografiasNão ficçãoPlay / Learn61.010 Ebooks nesta categoria Theunis Krogh: Die kroon van Keurboslaan #4 ’n Gevaarlike epidemie versprei op Keurboslaan en trek die meeste van die leerders en baie van die personeel plat. Ook doktor Serfontein word baie siek. Die dokters word bygestaan deur die skool se n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Marga Jonker: Jenna en die leesperd Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. ’n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Sonja Kaiblinger: Harry Griesel 2: Die spookplaag Daar is ’n spookplaag in die dorp! ’n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en die spook van ’n Spaanse bulvegter wil sommer by Otto en sy tante kom intrek. Maar d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Topsy Smith: Trompie (#1) Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tu … EPUB Afrikaans Adobe DRM €5.99 François Bloemhof: Die vampiere van Londen Dit is veronderstel om vir Ken en sy gesin ’n opwindende vakansie in Londen te wees, maar dit ontaard in ’n verskrikking toe hy en die tweeling agterkom ou Mr Ratcliff se hoofbediende, Parker, nie is … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.49 Theunis Krogh: Jong Doktor Serfontein #1 In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bejaa … EPUB Afrikaans Adobe DRM €7.99 Annerle Barnard: Sweepslag Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in di … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.99 Janie Oosthuysen: Ouens is nes ekstra bagasie Agt en twintig lang dae op ’n stowwerige uitgrawing! Is dit cool? Is dit fair? Pa het wel gepraat van nuwe idees (lees vervelige, flou fossiele) en nuwe mense (lees vervelige, fake Dominique), maar h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €6.99 Nelia Engelbrecht: Die Poort 1: Bewakers “Die poort is oop.” Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit. Ek sweer iemand het haar iewers in ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €8.49 Fanie Viljoen: Skooluitgawe: Donker Web Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is ‘n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir ‘n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Koll … EPUB Afrikaans Adobe DRM €11.99 Próxima página >>> 0 0 Confira 0,00 × × × Alterar idioma do usuário × ÁrabeAlemãoInglêsEspanholFrancêsHindiIndonésioItalianoMalaioHolandêsPolonêsPortuguêsRomenoRussoSuecoTailandêsTurcoUcranianoVietnamitaChinêsInternational Modal ×