Julian Jansen 
Moord op Stellenbosch [EPUB ebook] 
Twee dekades se skokverhale

Support
Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers – ’n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.
€11.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Julian Jansen is ’n skrywer en bekroonde ondersoekende joernalis. Hy is die skrywer van die topverkoperboeke Die De Zalze-moorde en Seuns sonder pa’s. Hy woon in Strand, Kaapstad.

 
 
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 224 ● ISBN 9780624091776 ● Dateigröße 1.1 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8637824 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

10.506 Ebooks in dieser Kategorie