Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers – ’n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.
关于作者
Julian Jansen is ’n skrywer en bekroonde ondersoekende joernalis. Hy is die skrywer van die topverkoperboeke Die De Zalze-moorde en Seuns sonder pa’s. Hy woon in Strand, Kaapstad.
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624091776 ● 文件大小 1.1 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8637824 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器