KidKiddos Books & Shelley Admont 
Ek is Lief daarvoor om my Tande te Borsel [EPUB ebook] 

Support

Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom ’n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet nie. Maar wanneer vreemde en tower dinge met Klein Jimmy begin gebeur, begin hy besef hoe belangrik dit is om sy tande te borsel.
Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, ’n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat verseker jou kleinding se aandag sal trek. As jou kind sukkel om te leer om tande te borsel, dan is hierdie die boek wat julle saam kan deel.
Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!

€6.39
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 34 ● ISBN 9781525959127 ● Dateigröße 1.6 MB ● Verlag KidKiddos Books ● Erscheinungsjahr 2023 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8795645 ● Kopierschutz ohne

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

58.181 Ebooks in dieser Kategorie