Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom ‘n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet nie. Maar wanneer vreemde en tower dinge met Klein Jimmy begin gebeur, begin hy besef hoe belangrik dit is om sy tande te borsel.
Ek is lief daarvoor om my tande te borsel, ‘n lieflike verhaal vol pragtige illustrasies wat verseker jou kleinding se aandag sal trek. As jou kind sukkel om te leer om tande te borsel, dan is hierdie die boek wat julle saam kan deel.
Hierdie verhaal kan ideaal wees om voor slaaptyd vir jou kinders voor te lees en ook aangenaam vir die hele gesin!
Achetez cet ebook et obtenez-en 1 de plus GRATUITEMENT !
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 34 ● ISBN 9781525959127 ● Taille du fichier 1.6 MB ● Maison d’édition KidKiddos Books ● Publié 2023 ● Téléchargeable 24 mois ● Devise EUR ● ID 8795645 ● Protection contre la copie sans