’n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, ’n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. ’n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word.
Über den Autor
Marita van Aswegen bly op ’n plaas naby Bloemfontein. Sy was eers ’n maatskaplike werker. Baie van haar boeke is vertaal in Engels en Suid-Sotho. Sy skryf ook gedigte en kortverhale.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 176 ● ISBN 9781776073160 ● Dateigröße 1.0 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2023 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 9103337 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie