‘n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in Gr 7-9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, ‘n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite na afloop van die lees. ‘n Memorandum sal na publikasie by nb.co.za afgelaai kan word.
Despre autor
Marita van Aswegen bly op ’n plaas naby Bloemfontein. Sy was eers ’n maatskaplike werker. Baie van haar boeke is vertaal in Engels en Suid-Sotho. Sy skryf ook gedigte en kortverhale.
Cumpărați această carte electronică și primiți încă 1 GRATUIT!
Limba Africană ● Format EPUB ● Pagini 176 ● ISBN 9781776073160 ● Mărime fișier 1.0 MB ● Editura Tafelberg ● Publicat 2023 ● Ediție 1 ● Descărcabil 24 luni ● Valută EUR ● ID 9103337 ● Protecție împotriva copiilor Adobe DRM
Necesită un cititor de ebook capabil de DRM