Die Omvattende gids vir gesinsgesondheid is ’n gebruikersvriendelike naslaangids vir Suid-Afrikaners: hoe om siektes te voorkom, die algemeenste siektes, kindergesondheid en kindersiektes, mans se gesondheidsprobleme, vroue se gesondheidsprobleme, simptome en behandelingsopsies, noodhulp en trauma. Maak seker jy het hierdie uitstekende naslaanbron altyd byderhand, sodat jy in belang van jou familie se gesondheid die beste besluite kan maak.
Über den Autor
Dr. Linda Friedland is Suid-Afrika se gunsteling ‚huisdokter‘. Sy is ’n gesaghebbende medikus, skrywer en internasionaal erkende spreker. Sy is getroud en is die ma van vyf kinders.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 465 ● ISBN 9780798159081 ● Dateigröße 5.0 MB ● Verlag Human & Rousseau ● Erscheinungsjahr 2015 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 4762659 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie