Die Omvattende gids vir gesinsgesondheid is ‘n gebruikersvriendelike naslaangids vir Suid-Afrikaners: hoe om siektes te voorkom, die algemeenste siektes, kindergesondheid en kindersiektes, mans se gesondheidsprobleme, vroue se gesondheidsprobleme, simptome en behandelingsopsies, noodhulp en trauma. Maak seker jy het hierdie uitstekende naslaanbron altyd byderhand, sodat jy in belang van jou familie se gesondheid die beste besluite kan maak.
About the author
Dr. Linda Friedland is Suid-Afrika se gunsteling ‘huisdokter’. Sy is ‘n gesaghebbende medikus, skrywer en internasionaal erkende spreker. Sy is getroud en is die ma van vyf kinders.
Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 465 ● ISBN 9780798159081 ● File size 5.0 MB ● Publisher Human & Rousseau ● Published 2015 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 4762659 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader