Marieta Nel 
Afrikaans +: Chop-Chop [EPUB ebook] 

Support

Afrikaans + is ’n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur ’n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is moduler sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. ’n QR-kode neem leerders na ’n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op die webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

€11.59
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Englisch ● Format EPUB ● Seiten 160 ● ISBN 9780639600741 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8044997 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

146.627 Ebooks in dieser Kategorie