Marieta Nel 
Afrikaans +: Chop-Chop [EPUB ebook] 

Wsparcie

Afrikaans + is 'n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur 'n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is moduler sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. 'n QR-kode neem leerders na 'n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op die webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

€11.59
Metody Płatności
Kup ten ebook, a 1 kolejny otrzymasz GRATIS!
Język Angielski ● Format EPUB ● Strony 160 ● ISBN 9780639600741 ● Wydawca LAPA Publishers ● Opublikowany 2021 ● Do pobrania 3 czasy ● Waluta EUR ● ID 8044997 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

160 288 Ebooki w tej kategorii