Samestelling 
Gids: Permanente Ink [PDF ebook] 

Support

Kaapstad word deur “n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het “n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland “n groepie niksvermoedende tieners in “n gevaarlike web wat al stywer span …

€0.01
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format PDF ● Seiten 54 ● ISBN 9780639604527 ● Verlag LAPA Publishers ● Erscheinungsjahr 2020 ● herunterladbar 6 mal ● Währung EUR ● ID 9425100 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.923.383 Ebooks in dieser Kategorie