Kaapstad word deur ”n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergelê, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het ”n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ”n groepie niksvermoedende tieners in ”n gevaarlike web wat al stywer span …
Придбайте цю електронну книгу та отримайте ще 1 БЕЗКОШТОВНО!
Мова Африкаанс ● Формат PDF ● Сторінки 54 ● ISBN 9780639604527 ● Видавець LAPA Publishers ● Опубліковано 2020 ● Завантажувані 6 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 9425100 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM