Susan Coetzer (Lux Verbi) 
Lekkergoed vir die lewe [EPUB ebook] 

Support

Ten spyte van getroue kerkbywoning, Bybel lees en gebede is dit opvallend dat ons geloof dikwels nie ’n verskil in ons lewe maak nie. Hoe kan ’n mens dan in ’n nuwe kragtige geloofsrat inbeweeg? Deur ’n ware konneksie met die Here te maak. In hierdie 250 onopgesmukte dagstukkies deel Susan alledaagse stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaarder te ervaar. Die boek is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek. 

€10.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar eerste roman,  Oros vir die siel, was ’n wegholsukses. Die afgelope paar jaar maak sy naam deur voor vrouegehore op te tree en lekkerlees fiksie en niefiksie te skryf. Sy is dikwels op die verhoog en tv te sien. Sy woon in Johannesburg en het een seun en twee kleinkinders. 

Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 256 ● ISBN 9780796323439 ● Dateigröße 1.1 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2024 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 9555155 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

23.161 Ebooks in dieser Kategorie