Susan Coetzer (Lux Verbi) 
Lekkergoed vir die lewe [EPUB ebook] 

Support

Ten spyte van getroue kerkbywoning, Bybel lees en gebede is dit opvallend dat ons geloof dikwels nie ’n verskil in ons lewe maak nie. Hoe kan ’n mens dan in ’n nuwe kragtige geloofsrat inbeweeg? Deur ‘n ware konneksie met die Here te maak. In hierdie 250 onopgesmukte dagstukkies deel Susan alledaagse stories uit haar lewe wat jou sal help om die Here se nabyheid oral tasbaarder te ervaar. Die boek is daarop gemik om geestelike groei aan te moedig deur nuwe maniere van dink en doen te kweek. 

€10.99
payment methods

About the author

Susan Coetzer is bekend as aktrise, motiveringspreker en skrywer. Haar eerste roman,  Oros vir die siel, was ‘n wegholsukses. Die afgelope paar jaar maak sy naam deur voor vrouegehore op te tree en lekkerlees fiksie en niefiksie te skryf. Sy is dikwels op die verhoog en tv te sien. Sy woon in Johannesburg en het een seun en twee kleinkinders. 

Buy this ebook and get 1 more FREE!
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 256 ● ISBN 9780796323439 ● File size 1.1 MB ● Publisher Lux Verbi ● Published 2024 ● Edition 1 ● Downloadable 24 months ● Currency EUR ● ID 9555155 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

23,049 Ebooks in this category