T. M. Bilderback 
Mamma Het Gesê Bly Tuis! – ’n Justice Sekuriteit Roman [EPUB ebook] 

Support

Joey Justice, Misty Wilhite, Dexter Beck en Percival ‚King Louie‘ Washington. Vier mense – vriende en vennote van kollege dae af – wat die grootste sekuriteit firma in die stad beheer … Justice Sekuriteit.

Geïnspireer deur die trefferlied gesing deur Three Dog Night, stel hierdie storie die avonture van ’n nie-so-heeltemal-by-die-boek sekuriteit firma voor.

Hulle word gehuur deur ’n promotor van ’n honde skou, maar die werk lyk baie groter en gevaarliker as wat verwag is.

Hulle word gehuur om sekuriteit te verskaf by die Swaargewig Boks Kampioenskap, wat uitdraai as die enigste kampioenskap in die wêreld sonder ’n uitdager, danksy die humeur van een van die Justice Sekuriteit vennote.

Hulle word deur die ouers van twee onskuldige tieners gehuur om uit te vind hoekom die tieners genadeloos plat geskiet word en terwyl hulle ondersoek instel, sweer hulle per ongeluk vyandskap met die magtige leier van ’n Meksikaanse dwelm kartel.

Bygestaan deur die FBI skakelbeampte, Marcus Moore, neem hierdie onverskrokke mense die avontuur teuels en ry die misterie tot by die finale eindpunt … en hulle lewens sal nooit weer dieselfde wees nie!

€4.49
Zahlungsmethoden
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 228 ● ISBN 9798348381851 ● Dateigröße 0.3 MB ● Übersetzer Marlette Taljaard ● Verlag Sardis County Sentinel Press ● Erscheinungsjahr 2025 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 10125203 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

775.448 Ebooks in dieser Kategorie