T. M. Bilderback 
Mamma Het Gesê Bly Tuis! – ‘n Justice Sekuriteit Roman [EPUB ebook] 

支持

Joey Justice, Misty Wilhite, Dexter Beck en Percival ‘King Louie’ Washington. Vier mense – vriende en vennote van kollege dae af – wat die grootste sekuriteit firma in die stad beheer … Justice Sekuriteit.

Geïnspireer deur die trefferlied gesing deur Three Dog Night, stel hierdie storie die avonture van ‘n nie-so-heeltemal-by-die-boek sekuriteit firma voor.

Hulle word gehuur deur ‘n promotor van ‘n honde skou, maar die werk lyk baie groter en gevaarliker as wat verwag is.

Hulle word gehuur om sekuriteit te verskaf by die Swaargewig Boks Kampioenskap, wat uitdraai as die enigste kampioenskap in die wêreld sonder ‘n uitdager, danksy die humeur van een van die Justice Sekuriteit vennote.

Hulle word deur die ouers van twee onskuldige tieners gehuur om uit te vind hoekom die tieners genadeloos plat geskiet word en terwyl hulle ondersoek instel, sweer hulle per ongeluk vyandskap met die magtige leier van ‘n Meksikaanse dwelm kartel.

Bygestaan deur die FBI skakelbeampte, Marcus Moore, neem hierdie onverskrokke mense die avontuur teuels en ry die misterie tot by die finale eindpunt … en hulle lewens sal nooit weer dieselfde wees nie!

€4.49
支付方式
购买此电子书可免费获赠一本!
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 228 ● ISBN 9798348381851 ● 文件大小 0.3 MB ● 翻译者 Marlette Taljaard ● 出版者 Sardis County Sentinel Press ● 发布时间 2025 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 10125203 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

769,864 此类电子书