Waar begin ek om my tesis of verhandeling te skryf? Watter afdelings het so ’n teks? Hoe kry ek my gedagtes op papier? Hoe bring ek al my resultate byeen in ’n samehangende geheel? Wat is ’n wetenskaplike skryfstyl? Hoe gemaak met bronverwysings? Wetenskaplike skryfvaardighede gee antwoorde op hierdie vrae. Dit is die resultaat van talle kursusse in wetenskaplike skryfvaardighede aan nagraadse studente, gebaseer op regte skryfprobleme en teksvoorbeelde uit uiteenlopende vakgebiede. Dit is ook beskikbaar in Engels as Scientific Writing Skills.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Format PDF ● Seiten 144 ● ISBN 9781928480334 ● Verlag African Sun Media ● Erscheinungsjahr 2019 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 7292521 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie