Waar begin ek om my tesis of verhandeling te skryf? Watter afdelings het so ‘n teks? Hoe kry ek my gedagtes op papier? Hoe bring ek al my resultate byeen in ‘n samehangende geheel? Wat is ‘n wetenskaplike skryfstyl? Hoe gemaak met bronverwysings? Wetenskaplike skryfvaardighede gee antwoorde op hierdie vrae. Dit is die resultaat van talle kursusse in wetenskaplike skryfvaardighede aan nagraadse studente, gebaseer op regte skryfprobleme en teksvoorbeelde uit uiteenlopende vakgebiede. Dit is ook beskikbaar in Engels as Scientific Writing Skills.
购买此电子书可免费获赠一本!
格式 PDF ● 网页 144 ● ISBN 9781928480334 ● 出版者 African Sun Media ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7292521 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器