Het u al deur “n egskeiding gegaan? Vra jouself af wat u toekoms sal nadat u trou beloftes van ‚Ja ek sal‘ verander het in ‚Ek sal nie‘ saam met die verlies van al die drome wat nooit vervul sal word nie? Geskei En Nie Meer Bang Nie: Emosionele Ondersteuning vir die Nuut Geskeide is die eerste boek van “n trilogie geskryf om lesers te help met post-egskeiding sake terwyl u ook bemoediging verskaf word wat u sal benodig soos wat u aanbeweeg.
Dieses Ebook kaufen – und ein weitere GRATIS erhalten!
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781667407784 ● Übersetzer Marlette Taljaard ● Verlag Babelcube Inc. ● Erscheinungsjahr 2021 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 8022700 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie